Tweeslaapkamer-meenthuis te huur – Hadeda,
  • 22/07/2026 19:08
  • Johannesburg, ZA
New
R6,950

Tweeslaapkamer-meenthuis te huur – Hadeda,

Free Classified Ad in Johannesburg

Price: 6,950

Tweeslaapkamer-meenthuis te huur – Magalieskruin, Pretoria
Hierdie netjiese tweeslaapkamer-meenthuis is geleë in die gewilde Hadeda Meenthuiskompleks in Magalieskruin, Pretoria. Hierdie is ‘n grondvloer eenheid, en deel van ’n sekuriteitskompleks en beskik oor een toesluitmotorhuis.
Beskikbaar – 1 September 2026
Let wel:
Geen troeteldiere
Die gebruik van Canabis in die eenheid of enigsins op die perseel, is verbode.
Vloeroppervlakte:
64,9 m² + 8,6 m² = 73,5 m²
Gerieflik geleë naby:
Kolonnade Winkelsentrum, Magalieskruin Laerskool, Hoërskool Montana en Montana Hospitaal.
Huur: R6 950 per maand
Deposito: R8 500
Kontak Elza vir meer bijzonderhede: [hidden information]

Keywords: #RealEstate #PropertyRentals #Housing #ApartmentForRent #Pretoria #SouthAfrica #Joburg #Johannesburg #Marketplace #BuyAndSell #Classifieds #OnlineShopping

Shop Here: Click Here to View

Listed on Free Classifieds | Connecting Dealsfree classified ads in Johannesburg.

Free Classifieds | Free Classified Ads | Buy and Sell Online | Online Marketplace | Connecting Deals – post free ads in Johannesburg and beyond.

Overview

Location

Johannesburg, ZA